Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl es emoticons van die mense wie se hart in die platteland lê - de hulle klaar daar woon, da grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier de net hunker na ' lewe weg van die gejaag. Die tydskrif es prakties én inspirerend, ewe lekker om tees en te kyk o artikels o empresarios, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.